Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Straatvis geheime video en Random Gevaaalikhede

Hou aan om daardie Random Gevaaalikhede in te laat rol! As jy ‘n meme of grap gekry het via WhatsApp of Facebook Messenger, deel dit met gevaaalik.com se lesers deur dit na my toe te stuur met Facebook Messenger.

Die week se geheime video is een wat toevallig in my Spotify Daily Mix playlist was. Dit is ‘n playlist wat Spotify self saamstel uit songs wat jy al geluister het op Spotify. Pretty spiff vir as jy nie weet wat jy wil luister nie, of net musiek wil aansit in die agtergrond by jou braai. “Street Carp” van Deftones. Wanneer laas het jy die een gehoor? Vat hierdie video jou nie terug na die dae toe MTV nog music videos gespeel het nie?

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *