Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lag, lag, Random Gevaaalikhede

Voor jy nou af scroll om te sien of ek jou foto wat jy gestuur het vir die Random Gevaaalikhede gebruik het, lees eers hierdie: Jy mag dalk nie die foto in vandag se Random Gevaaalikhede sien nie. Dit beteken nie dat ek nie lief is vir jou nie, dit beteken net dat ons nog daar sal uitkom.

As jy ‘n shoutout  soek gaan jy ook ‘n naam moet sit by jou WhatsApp (0788452709) boodskap. Dankie vir almal wat goed stuur. Ek het gister weer ‘n ton foto’s gekry vir die Stoute Boudjies. Hou die site maar dop en jy sal jou foto een of ander tyd sien. Jy kan ook video stuur via WhatsApp. Miskien word jy deel van my volgende YouTube Video.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Nuwe YouTube video is uit. Daar is so bietjie issues met die sound levels en ek is besig om dit uit te sort. In die video sal jy sien hoe jy vir jouself ‘n Friar’s Habit hoody kan wen. Subscribe sommer ook asseblief. As jy klaar subscribe het, kief!

Randella Beursies is terug in stock en tans op special beskikbaar vir net R150 (including delivery). Die perfekte geskenk vir jou office Secret Santa. Hulle gaan weer vlieg van ons rakke af, so as jy een wil hê stel ek voor jy stuur vandag nog jou order na gevaaalikdotcom@gmail.com

Is die Luiperd Randella Beursie te flashy vir jou? Jy is ‘n down to earth dude, so kry eerder  vir jou die Buffel Randella Beursie. Ook op special vir R150 (delivery included). Stuur jou order nou na gevaaalikdotcom@gmail.com

Maak seker jou goed is verseker. Maak ook seker dat jy nie ‘n arm en ‘n been betaal nie. Kry ‘n gratis kwotasie deur jou naam en nommer hier op ons King Price page te gaan los. Hulle sal jou vinnig bel en uithelp met ‘n gratis kwotasie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *