Neen en neentig Random Gevaaalikhede
“Neen-en-neentig”
Dit is hoe my ouma en oupa 99 sê. Hier is nie regtig 99 Random Gevaaalikhede nie. Wel, op gevaaalik.com as jy gaan kyk na al die Random Gevaaalikhede dan is daar seker meer as 99. Die storie is al vir ‘n paar jaar aan die gang.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.