Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die briekmerk is Random Gevaaalikhede

Weereens kon ek duidelik nie dink aan ‘n naam vir die week se Random Gevaaalikhede nie. Die mees random ding van die Random Gevaaalikhede mag miskien die naam wees wat ek elke week uit my duim moet suig. Onthou om jou foto’s in te stuur vir die Random Gevaaalikhede per email na gevaaalikdotcom@gmail.com. Dankie aan die van julle wat reeds foto’s instuur.

Onthou om seker te maak jy kry die gevaaalik Nuusbrief.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on

As jy opsoek is na Stoute Boudjies dan sal ek voorstel jy click hier.

#ViaWMJ

Lees meer oor die video wat ek gemaak het (video is hier onder)

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 af vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *