Random Gevaaalikhede want fok Maandag
Maandag, die irreterende, dom, nat-naai van die weeksdag familie. Ek weet nie van jou nie, maar ek is bly hierdie Maandag is amper verby. Maandag het my so erg afgepis dat ek sommer ‘n ekstra foto of wat in vandag se Random Gevaaalikhede gesit het vir my eie onthalwe. Ek hoop dit help jou ook die die Maandag kakstories.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
Is jy opsoek na Stoute Boudjies?
Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.