Keep on rollin’ rollin’ rollin’ met Random Gevaaalikhede

Nog ‘n week, nog ‘n Donderdag vir jou om agteroor te sit en Random Gevaaalikhede te geniet op die gevaaalikste Afrikaanse website op die internet dansbaan.

Hoe lyk dit? Hoe gaan dinge met jou? Laat weet my deur ‘n comment te los of ‘n email te stuur na gevaaalikdotcom@gmail.com. Dankie aan almal wat foto’s gestuur het vir die Random Gevaaalikhede. As jy nie jou foto’s vandag hier sien nie, hou maar ‘n oog uit vir dit volgende week. Daar is baie om deur te sif, maar ek sal reply aan almal se emails sodra ek ‘n gap kry.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Koop vir jouself sommer nou al ‘n lekker kersgeskenk soos die ‘herb en olie’ vape hier onder of ‘n gevaaalik.com Tokin’ white guy t-shirt.

href=”http://www.mantality.co.za/affiliate/referral.php?id=428&url=1704″ target=”_blank” rel=”noopener”>

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *