Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Do the Evolution – Pearl Jam

Gister, 16 jaar terug het Pearl Jam hulle Yield album vrygestel. Ja, nou voel jy oud. Dit is ‘n great album en dit het die song “Do the Evolution” op gehad. Daar is baie social/economic/political cometary in die video van die song gewees, en dit is deel van die rede hoekom ek nog altyd ‘n fan is van Pearl Jam.

Pearl Jam - Do the Evolution

Dit is ‘n animated video en wat die video interesant maak is dat Kevin Altieri die co-direct het en hy is ook die director gewees van die Batman: The Animated Series. As jy bekend is met die particular Batman series dan sal jy dadelik kan sien dat dit dieselfde director is. Ek love die video en dit is ‘n great song ook.

Wat dink jy van die video? Laat weet my in die comments.

You may also like...

3 Responses

  1. pisgesig says:

    Wat ‘n album was dit nie!!
    “No Way” is my gunstelling

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Jip, great album.

  1. June 13, 2014

    […] (Guitarist vir Off!) te sê gehad het van die nuwe projek wat hy saam met Matt Cameron (Drums vir Pearl Jam en Soundgarden), Ben Shepherd (Bass vir Soundgarden) en Alain Johannes (Queens of the Stone Age, […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *