Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Covers wat jy nooit sou verwag deur hierdie Legends nie!

Jis jis al die gevaaalike lesers.

As jy ‘n moerse musiek fan is soos ons het ek vandag vir jou ‘n moerse treat. Ek’t bietjie op die internet rond gefok en op ‘n paar kick ass covers afgekom, covers wat jy nooit ooit, sonder uitsondering sou verwag het nie. Beste van alles is, die ouens wat die covers doen is Legends in hul eie reg.

Video nommer 1: Dave Grohl cover Tiny dancer
Video nommer 2: Pearl Jam cover CCR se “fortunate son”
Video nommer 3: Red Hot Chillie Peppers cover die Bee Gee’s se “how deep is your love”

Nou ja, leen jou ore aan die volgende drie videos en staan reg om ‘n paar wilde teels te smelt.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *