Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ontmoet vir Meytal Cohen

Meytal Cohen is ‘n awesome drummer uit Israel. Sy is gebore en het grootgeword in Ramat-Gan, maar na sy haar twee jaar militêre diensplig (ja, ook Israeli-vroue het diensplig) voltooi het, het sy gerelocate na Los Angeles in die VSA, waar sy tans aan haar music career werk.

Almal onthou seker die bekende “Bed Intruder Song” (deur die Gregory Brothers en Antoine Dodson). Wel, Meytal het ‘n manier gevind om die “Bed Intruder Song” beter te laat lyk… er, klink, ook.

Check Meytal se drum cover van die “Bed Intruder Song” hieronder, en omdat party mense eers onlangs gebore is, post ons ook vir jou die “Bed Intruder Song” (Extended iTunes version). Ja, ja, ek weet, who knew, right?

Jy kan meer uitvind oor Meytal op www.meytalcohen.com, en as jy haar like, wys dit op Facebook.

You may also like...

2 Responses

  1. Franna says:

    Hottentot got sys hot!

  1. May 11, 2011

    […] week het Joe ons aan die almagtige Meytal Cohen voorgestel. Dit het my so bietjie laat dink. Ek wil ‘n band sien wat uit net girls bestaan. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *