Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jy weet dit is Vrydag

Dit is Vrydag. Ek is besig om Biografie van ‘n bende te lees. Die review van die boek sal tien teen een Maandag op gevaaalik.com verskyn. Aangesien ek nie die fokken boek kan neersit nie gaan julle nie vandag ‘n Vrydag Bederf kry nie. Julle kry eerder ‘n klomp random goed, sommige snaaks, ander vreemd, en so ‘n paar dames sodat daar nie te veel gekla word nie.

Geniet julle naweek, fokkers!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *