Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kom ons praat oor die die vroulike vorm

Dit is Woensdag en julle ouens en vrouens kan seker nie wag vir die naweek nie. Wel die goeie nuus is dat dit nie meer lank is nie dan kan jy jou naweek vlou klap.

Tussen die ouens van gevaaalik.com word die vroulike vorm gereeld bespreek. Soos in elke samekoms van ‘n groep mense is daar verskille in smaak. Party van ons hou meer van boobs. Ander van ons hou meet van lekker boudjies. Maar een ding waaroor ons almal kan saamstem, is dat die vroulike vorm die een ding is wat enige man, wat nie vir die ander span bat nie, se dag kan opkikker.

Maak nie saak of sy dubbel-D boobs het en of sy lyk soos Keira Knightley die A-cups gooi nie. As sy ‘n mooi lyfie het, maak die boobs nie so baie saak nie. Dit is ‘n topic of discussion wat geen man omgee om te bespreek nie. Party ouens kyk nie rugby nie en praat dus nie daaroor nie. Alle mans like van mooi dames en hot lyfies en praat met baie gemak daaroor.

Ek het dit goedgedink om dan die week een deel van die vroulike vorm met julle te deel waarvan ek baie hou. So kyk hier onder na die foto’s en vertel ons watter deel julle dink ek na verwys in die foto’s. Dan kan julle maar die gesprek begin en ons vertel watter deel van ‘n girl se lyf gee jou ‘n kragdraadpaal. Of maak ‘n voorstel vir die volgende deel van dames se lyf waarna ons in meer detail moet kyk. Of as jy ‘n dame is laat weet ons watter deel van ‘n dame se lyf jy smaak. Dit is altyd goed om altwee cunte van ‘n storie te hoor.
P.S. Cunte is asrpis so gespel. Dink bietjie. There you go. Fok.

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *