Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Megan Fox

Waking up next to a hobbit was frightening, to say the least.

Ja, die pic hierbo is uit Eminem en Rihanna se music video “Love the Way You Lie”. En dankie fokken tog daarvoor, want vir net ‘n paar minute was MTV actually kykbaar. Of course was dit ook net hilarious om vir Dominic Monaghan daarin te sien. Volgens ons sukkel hy maar om deur die hobbit mould te breek.

Anyway, die wêreld moet eintlik vir Michael Bay en Stephen Spielberg bedank, want as dit nie vir die Transformers movie was nie, het Megan Fox dalk nooit so famous geword as wat sy nou is nie. Veral hierdie shot het verskeie hartaanvalle veroorsaak:

Gelukkig was sy ook te sien in die sequel van Transformers, en so was dit nog die moeite werd om ‘n movie te kyk wat andersins maar kak was. Ongelukkig gaan sy nie in Transformers nommer drie te sien wees nie, so ons hier by gevaaalik.com sal daardie een maar ‘n skip gee.

So is Megan Fox hierdie jaar op jou lys vir FHM se “100 Sexiest Women”? Indien jou antwoord hierop ja is en jy het nog nie gaan stem nie, moenie worry nie, jy het nog tot 7 Mei 2011 om dit te doen (hier). Onthou, jy kan ‘n Playstation 3 wen.

Ons laat jou met ‘n pic uit (you guessed it) FHM.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *