Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dit is Donderdag vir die wat nie weet nie.

Donderdag laat mens altyd so effens beter voel oor jou week. Jy weet jy is verby die middel en Vrydag is om die fokken draai. Maar goeie jirre Vrydag voel nog so ver. Moenie jouself bekommer nie, Vrydag is vinnig oppad en vinniger as wat jy Kallie Knoetze kan se gaan jy weer met ‘n babbelas wakker word Saterdag oggend.

My oupa het altyd gesê: “Dit help nie om te fokken kla nie.”. Dit is ‘n feit. Al wat jy kan doen is maar deurdruk elke week en die beste van jou situasie maak. Dit is nou waar ek in kom. Ek maak jou glimlag deur vir jou “Stoute Boudjies” te wys so elke nou en dan. Dan kan jy fokus op die goeie dinge in jou lewe. Soos die oulike boudjies wat jy vandag op gevaaalik.com gesien het.

Moet net nie te hard op die boudjies fokus by die werk nie. Daai mooi poppie van die kantoor langsaan gaan nie dink jy is dik tril as jy met ‘n horing in die kantoor rond stap nie. Moenie jou kanse om haar boudjies van voor af te sien verbrou met jou jagsheid nie. Geniet hom.

Net so nagedagte: Onthou om vir Juicy Jemma ‘n vragie te los. Jy kan dit of hier op die site doen deur die KONTak ons page te gebruik. Of gooi jou vragie sommer net in die comments hier onder. Of vir die wat op Twitter is kan jy dit stuur aan @gevaaalik.com op Twitter. Of jy kan selfs dit op ons Facebook page vir ons gaan los. Al die vragies sal dan deur Juicy Jemma beantwoord word en jy kan die antwoorde volgende week dan lees op gevaaalik.com. Piele ne?

You may also like...

3 Responses

  1. dankie – vir die mooi lemoenpampeon boodtjies!!!

  2. Stix says:

    Dit is ‘n groot plesier!

  3. jan van landan says:

    Ek wil net graag saam stem soos gewoonlik met die pare prag stukkies… Dit maak sommer die Donderdag donners gevaaalik!
    Maar daar is wel 1 ding waar mee ek verskil! Dit help gewoonlik nie om te kla nie, maar as ek by oom pep kla, voel ek altyd fokken beter! Oom pep in my oe is soos n die eers gebore kind van hef en n paar bunny girls se kind en die kind van Oprah en dok phill! Dit sal enig iemand laat beter voel om by hom te kla…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *