Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: gevaaalik Wêreldspektrum

gevaaalik.com Wêreldspektrum:  The Gambia 0

gevaaalik.com Wêreldspektrum: The Gambia

Ahooi daar.  Ek reken dis weer tyd vir ‘n bietjie gevaaalik.com Wêreldspektrum.  Hierdie week cover ons weer ‘n geheel en al random landjie:  The Gambia.  Nie “Gambia” nie, maar “The Gambia”.  The Gambia (seker...

gevaaalik.com Wêreldspektrum:  Colombia 0

gevaaalik.com Wêreldspektrum: Colombia

Jis jis akkedis.  Hierdie week se gevaaalik.com Wêreldspektrum gaan oor ‘n interessante land – Colombia, die land van berge, die Amazone, ongelooflike strande en cocaine. Colombia was die tuiste van ‘n klomp inheemse “bos-mense”,...

gevaaalik.com Wêreldspektrum – Andorra 1

gevaaalik.com Wêreldspektrum – Andorra

Ek het vir Stix genader oor die content op gevaaalik.com – ons cater grootendeels vir Afrikaners, dus gee ons om oor julle outjies.  Te pragtig.  Dus het ek gedink ons moet julle bietjie inlig...