‘n Volkswage Beetle van hout
Ok, nie heeltemal van hout nie, meer oorgetrek met hout. Maak nie saak nie, Momir Bojic se twee jaar projek is steeds baie cool. Wat jy sien in die foto’s hier onder is oor die 50 000 verskillende stukkies oak. Al die fitting het Momir ook self gemaak in sy garden workshop, dit sluit die stuurwiel, rathefboom, wieldoppe en radio in.
gevaaalik.com tip: Moet nie rook in die Beetle nie. Ook dankie aand JP van Tonder wat die onder my aandag gebring het.
Punchbuggy hout!!! Doeffffffff!!!
@Spoonboy: Hahahaha.