Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Super Cool Fishtanks

‘n Vistank is ‘n vistank, ne? Is vistank ooit die regte afrikaanse woord vir fishtank? Seker nie. As jy wil fancy raak kry jy vir een van daardie duiker mannetjies wat op en af beweeg of ‘n skatkis wat elke nou en dan oop gaan en ‘n spul borrels laat ontsnap. Toe ek jonger was het ek visse gehad, en deesdae oorweeg ek dit weer. As ek ‘n vistank kry wil ek hê hy moet lyk soos een van hierdie. Miskien so paar piranhas kry. Ek dink hulle sal goed lyk in daardie tank met die kaktusse.

Fishtank10

Fishtank09

Fishtank08

Fishtank07

Fishtank06

Fishtank05

Fishtank04

Fishtank03

Fishtank02

Fishtank01

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *