West Loop Loft deur Besch Design
Eendag as ek ‘n groot seuntjie is soek ek so loft soos die, sonder die sokkertrui en vervang die klavier met ‘n pool tafel. Die West Loop Loft was eens op ‘n tyd die gebou wat die National Biscuit company gehuisves het. Dit is ‘n drie verdieping spasie. As jy iets soorgelyk soek, kan jy vir Besch Design vra om jou te help. West Loop Loft is hulle werk gewees.
Dis FOKKEN cool verby! Kan dalk net die sokker trui met ‘n bloubul trui vervang!