Tagged: fokofpolisiekar

0

Twee Afrikaans musiekvideos om te check

Goddank vir bands soos Fokofpolisiekar en ouens soos Jack Parow. Sonder hulle sou die Afrikaans musiek maar bra kak gewees het. Wanneer laas het jy Kyknet se musiek kanaal gekyk? Moenie, dit is letterlik...

0

Fokfopolisiekar – Selfmedikasie Album toer

Ja, Fokofpolisiekar het met hule crowdfunding projek meer as R1 miljoen ingevorder van hul fans af om te help om die nuwe album Selfmedikasie ‘n realiteit te maak. Selfmedikasie is vanaf 5 Septermber beskikbaar...

Fokofpolisiekar by Arcade Empire vanaand 0

Fokofpolisiekar by Arcade Empire vanaand

As jy in die Pretoria omgewing is stel ek voor dat vanaand Arcade Empire toe gaan om Fokofpolisiekar, Only Forever en Yoav te kyk. As daar een ding is wat die lineup duidelik maak...

Afrikaans is Dood: Die Mars van die Skape is Verby 23

Afrikaans is Dood: Die Mars van die Skape is Verby

Vier Allergex en ‘n paar whiskeys later: Mens kort nie onwettige goed om drugs te doen nie. Maak enige Afrikanerhuis se medisynekabinet oop en jy sal meer as genoeg goed vind wat jou nie...

Oppikoppi Bewilderbeast: Bewilder Donderdag – Ons is hier 5

Oppikoppi Bewilderbeast: Bewilder Donderdag – Ons is hier

Ek is Donderdag oggend so 08:15 uit my huis uit. My kar was gepak, my pad rokie was reg. Ek moes net eers vir Robbies gaan optel, die drank winkel slaan en dan iewers duct-tape gaan...

Fokofpolisiekar – Dubbel versamel album 0

Fokofpolisiekar – Dubbel versamel album

Fokofpolisiekar is volgende jaar 10 jaar oud. Om hierdie mylpaal te vier is hulle tans besig met hulle “10 jaar” – toer, en daarmee saam het hulle pas ‘n dubbel CD uitgereik met musiek...

Fokofpolisiekar – Swanesang die unsung South African hero van musiekalbums 8

Fokofpolisiekar – Swanesang die unsung South African hero van musiekalbums

In 2006 het Fokofpolisiekar Swanesang bekendgestel. Minwetend was die album ook werklik die swanesang van Fokofpolisiekar. As jy gelukkig genoeg is om Fokofpolisiekar en Swanesang te ken, is jy een van ‘n klein persentasie...

Vanfokkingtasties – Making Of The Album 0

Vanfokkingtasties – Making Of The Album

Na Posduif se review van die Vanfokkingtasties album is dit duidelik dat baie mense van die album hou. Persoonlik like die Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar en Heuwels Fantasties (eintlik net Heuwels se eerste album se...