Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wêreldbeker-mal Random Gevaaalikhede

Moet nie vrees nie, jy gaan nie net Skokker-wêreldbeker memes in vandag se Random Gevaaalikhede sien nie. Al wat jy hoef te weet is dat die lopende grap van die wêreldbeker is dat die sokkerspelers beter akteurs is as Hollywood akteurs omdat hulle so kan maak asof hulle seer kry. Nou, dit beteken nie dat daar nie mense is wat nie graag die wêreldbeker sal wil kyk nie. Eerder wêreldbeker kyk as wat jy werk, so die bra hier onder wie se kollegas ‘n foto van sy lessenaar geneem het. Twee skerms toegewy aan die sokker, en een skerm vir werk terwyl sy baas blykbaar net so drie meter weg sit. Ek het besluit om alle name te weerhou, want jou baas mag dalk net so baie van gevaaalik.com hou as jy (dit het al gebeur).

As jy nie wil werk nie, en ook nie na die heelal se beste akteurs wil kyk nie, kyk Random Gevaaalikhede.

Gebruik die kode ‘helpmyspaar’ nou op komedie.co.za en kry vir jou 10% af op die GVLK Superhigh Limited Edition T-Shirt.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *