Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

For the meme

Ek weet nie wat is hierdie meme se naam nie. Die beste wat ek kon kry is hierdie ‘life, basically’ een waar dit miskien ontstaan het. Dit is deel van die prag van memes. Hoe en waar ‘n meme ontstaan het is staaltjies en lore wat beter is as meeste Marvel flieks se lore. Memes is een van die beste dinge van internet humor, en die EU gaan probeer belaglik wees deur memes basies onwettig te maak. Die hele internet behoort ‘n bohaai hieroor te maak, want dit is belaglik.

Nou dat jy weet van die EU wat besig is om laf te wees, hier is so paar grappe, gemaak met die “No You Don’t Shaun Michaels” meme (ek glo nie dit is hierdie meme se regte naam nie)

Loading…

No You Don’t Shawn Michaels meme blank

Terwyl ons nog kan, en die internet nog nie beheer word deur belaglike reëls en regulasies nie, hier is ‘n blank van die Shawn Michaels meme. Gebruik dit om jou eie grap te maak en Tweet dit vir my of stuur dit vir my op gevaaalikdotcom@gmail.com. Of deel net een van die memes hier bo met jou vriende deur WhatsApp.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *