Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Omdat jy Random Gevaaalikhede kort om te cope

Dinge kan darem vinnig van ‘n molshopie tot ‘n berg gaan deesdae, en soos goudvisse in die heel beste vistenk ooit, vergeet ons van alles net so vinnig soos wat ons ‘n geraas daaroor wil maak. Ek raak al hoe beter met myself nie steur aan die snert nie. Meeste van die tyd is die beste om maar net die so paar grappe oor dinge te probeer maak. Die mense wat regtig hartseer is probeer om van daardie grappe ook uit verband te blaas. Hulle doen dit omdat hulle nie wil hê mense moet praat oor die goed wat ons ongemaklik maak nie. Ek dink grappe en goed soos memes op die internet is ‘n great manier om te cope met al die dom kak wat om ons aangaan (en wat glad nie ons lewens affekteer nie, uhum, SuperSport se drama).

Daarom bestaan die Random Gevaaalikhede. Stuur jou memes en foto’s vir die Random Gevaaalikhede na gevaaalikdotcom@gmail.com of join die Random Gevaaalikhede Discord Channel en drop jou foto’s en memes daar.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Spaar nou 10% op alles op komedie.co.za as jy die kode ‘helpmyspaar’ gebruik. Gaan check bietjie my hemde en ook van die ander stuff wat op komedie.co.za beskikbaar is.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *