Verbeter jou bui met Random Gevaaalikhede
Die Random Gevaaalikhede foto’s hou nie op instroom nie. Dankie aan die van julle wat aanhou stuur. As jy ook ‘n foto het om te stuur, stuur dit gerus na (0788452709) met WhatsApp. As...
Die Random Gevaaalikhede foto’s hou nie op instroom nie. Dankie aan die van julle wat aanhou stuur. As jy ook ‘n foto het om te stuur, stuur dit gerus na (0788452709) met WhatsApp. As...
Saterdag speel die Emirates Lions teen die Waratahs. Ek weet baie van julle hou van rugby kyk, en rugby by een van ons stadions is altyd lekker. Dus gee ek twee kaartjies na Saterdag...
Die WhatsApp (0788452709) boodskappe en emails hou aan inrol en baie mense wil weet hoe hulle gevaaalik.com kan help? “Met wat kort gevaaalik.com nogal hulp?” hoor ek jou dink. Wel, die ding vat meer tyd...
Keep grinding en alles sal ok wees. Maak nie saak hoe diep jou gat is nie, as jy net aanhou klim sal jy mettertyd bo uitkom. “Eat shit for ten years so you can...
Die Random Gevaaalikhede is hier om jou ‘n 5 minute blaaskaans te gee van watookal dit is wat jou so moedeloos maak. Nog nooit hier gewees nie? Deurmekaar? Verstaan nie wat die Random Gevaaalikhede...
Vandag is die Maandag waarna 90% van Suid-Afrika se werksmag opgekyk het, vandag is almal terug op kantoor. Laasweek was die week wat net die ouens wie se base regte dose is, weer terug...
2016 is oppad uit. Gaaf. Geluk aan almal wat dit deur die jaar gemaak het. Kan ek jou vra om my ‘n guns te doen asseblief? Ek weet almal kan nie bekostig om gevaaalik.com...
Voor jy nou af scroll om te sien of ek jou foto wat jy gestuur het vir die Random Gevaaalikhede gebruik het, lees eers hierdie: Jy mag dalk nie die foto in vandag se Random...
Nog ‘n Random Gevaaalikhede om jou week op die regte voet te begin, want niks is beter as bietjie lag op ‘n Maandag nie
Nog ‘n Maandag in sy moer. Al wat nou vir jou voorlê op die Maandag is Random Gevaaalikhede. Onthou jy kan ook foto’s instuur na gevaaalik.com toe met email of WhatsApp. Email na gevaaalikdotcom@gmail.com...
Kry jy Random Gevaaalikhede iewers anders as op die internet? Ek dink nie so nie. Gelukkig vir jou kan jy rustig wees en ontspan. Al wat jy hoef te maak, die Random Gevaaalikhede is...
Wees rustig en vertrou in Random Gevaaalikhede om jou ‘n blaaskans te gee van die normale dag tot dag aktiwiteite. Jy kan jou eie bydrae maak tot die Random Gevaaalikhede deur jou foto’s te...