Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede met ‘n tune

Maandag op ‘n Dinsdag, of Dinsdag op ‘n Maandag. Whatever, vandag is jy weer op kantoor en dit is miskien nie jou eerste keuse van wat jy nou met jou tyd wil maak nie. Die Random Gevaaalikhede is hier om te help deur jou aandag af te trek vir so paar minute. Sien iets cool, iets sexy, iets mooi, iets awesome, iets random, waarvoor Random Gevaaalikhede daar is.

Begin sommer die song hier onder play voor jy die Random Gevaaalikhede foto’s check. Ek sal wag.

Geniet die goeie musiek, en geniet die week se Random Gevaaalikhede.

As jy R250 af wil hê van jou eerste Daily Dish boks af, dan kan jy hier click. Dan kry jy al die bestandele en die respete wat jy nodig het om vir jouself 4 keer ‘n week kos te maak asof jy ‘n girl het wat jy probeer impress. Luuks!

Het jy geweet Suid-Afrika se D-Day 420 gebeur weer. 22 April 2017 in Johannesburg. Meer besonderhede hier.

Opsoek na Stoute Boudjies? Die kant toe.

As jy die een hier onder al van te vore gesien het op my Instagram, eks jammer. Dit was net vir my so snaaks dat ek dit in die Random Gevaaalikhede ook moes sit.

As jy opsoek is na iets om na te luister oppad terug huistoe in jou kar vandag, eerder as SA Radion wat jou sal oorkanker gee, hier is vir jou ‘n podcast met goeie musiek.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *