Random Gevaaalikhede vanaf ‘n konferensie
Vandag en more is ek by ‘n konferensie. Ek is ook gevra om more by hierdie konferensie te praat en die titel van my praatjie is “Are you wasting your time blogging?” Na 7...
Vandag en more is ek by ‘n konferensie. Ek is ook gevra om more by hierdie konferensie te praat en die titel van my praatjie is “Are you wasting your time blogging?” Na 7...
Begin jou week met Random Gevaaalikhede, dit is die regte ding om te doen. Maak nie saak hoe jou dag gaan nie, die Random Gevaaalikhede sal ‘n glimlag op jou gevreet sit. Die Random...
Ek hoop vanoggend toe jy uit die bed vlieg en jou kas oopmaak het jy aangetrek wat jy aantrek vir die regte rede. Steve Hofmeyr en Bobby van Jaarsveld het vanoggend albei swart aan,...
My laptop het gister besluit om op te hou charge. Ek sal vandag probeer bepaal of die charger of die laptop die eintlik probleem is. Lyk my ek gaan vinniger vir my ‘n nuwe...
Nog ‘n Maandag, nog Random Gevaaalikhede. Dankie vir al die feedback oor die ads op die site tans. So paar Facebook comments gekry, ‘n tweet hier en daar en ook so paar emails. Ek...
Ek wil nie nou die Random Gevaaalikhede doen nie, maar die gevaaalik Nuusbrief gaan more uit. Die Random Gevaaalikhede links in die nuusbrief word elke week dik geclick en daarom wil ek die Random...
Het jy Vrydag die 13de oorleef? Indien jy het, dan het jy seker besef dat Vrydag se Vrydag Bederf baie laat was. Right, nou dat jy weet van daardie Vrydag Bederf wat jy nog...
Maak seker jy kry more die gevaaalik Nuusbrief. Veral as jy hou van gratis drank. Anders as dit, het ek niks hier vir jou nie behalwe die Donderdag Random Gevaaalikhede. Geniet die Random Gevaaalikhede....
Social media is ‘n vreemde beast. Ek post daagliks op social media en mense wat my regtig ken weet om niks wat ek post ernstig op te neem nie. Vir my is social media...
Die Random Gevaaalikhede is laat. Nou gaan jy dit maar vroeg op hierdie Vrydag oggend moet geniet, terwyl ek oppad is na rAge 2017 toe. As jy foto’s het vir die Random Gevaaalikhede, stuur...
Dankie aan almal wat foto’s ingestuur het vir die Random Gevaaalikhede (en ook die Stoute Boudjies). Om soveel snaakse, cool, sexy, random goed vanaf regoor die internet bymekaar te kry sal ‘n baie moeilike...
Vandag is ‘n vakansiedag, maar dit beteken nie dat jy nie dat jy nie Random Gevaaalikhede gaan kry nie. Dit beteken eenvoudig dat jy Random Gevaaalikhede gaan kry op jou dag af. Random Gevaaalikhede...