Stoute Boudjies is laat
Ja Stoute Boudjies is laat. Die rede daarvoor is dat ek ‘n werk het en my baas raak baie ongelukkig as ek nie my werk doen nie, hy voel ‘n fok oor gevaaalik.com. Dus sit ek nou hier by die huis met my iPad op my skoot en raak die poes in terwyl ek die week se Stoute Boudjies vir julle probeer aanmekaar sit.
Die laaste foto in vandag se Stoute Boudjies is gemail na my toe deur ‘n gevaaalike dame. Dinge gaan so mal dat ek nooit kon vra of sy annoniem wil bly of nie. Dame, as jy die lees en jy wil hê ek moet jou naam hier deel met die gevaaalike lesers, laat weet my maar net.
Ek moet ‘n laptop kry. Voor ek my iPad teen die muur stukkend gooi. Geniet die week se Stoute Boudjies.
Sjoe, daai onbekende dame lyk goed !