Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

420 Vrydag Bederf

Wat? Jy het seker nie gedink ek gaan die mis nie? 4.20 is vandag. More is dit D-Day, maar vandag kan ek ‘n 420 Vrydag Bederf doen. Daar was baie content die week op gevaaalik.com. So click maar bietjie rond en kyk wat jy gemis het. Anders maak seker jy kry die gevaaalik Nuusbrief elke Vrydag in jou inbox. ‘n Email met links na alles wat die week op gevaaalik.com was. Dan kan jy maklik net click na die dele wat jy wil sien, soos die 420 Vrydag Bederf.

Enjoy responsibly en geniet die 420 Vrydag Bederf.

18 Raffle kaartjies verkoop vir die ‘Gevaaalik op ‘n dansbaan’ hamper met R1729 se waarde ingepak. Dit beteken dat ons net 52 weg is van die mikpunt van 70 raffle kaartjies verkoop om die R2100 in te samel om gevaaalik.com se hosting te betaal vir nog ‘n jaar. Dankie vir almal se support en die wat kontak gemaak het om op ander maniere te help om gevaaalik.com aan die gang te hou. Dankie ook aan al die kaarjie kopers. Of jy nou een of vier kaartjies gekoop het, elke een sit ons ‘n stappie nader. Kry jou kaartjie nou as jy nog nie het nie!

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *