Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Mieliepop Fest Line up en wen kaartjies vir jou en ‘n buddy

Mieliepop is een van Suid-Afrika se coolste music festivals. So 2.5-3 ure se ry uit Pretoria of Johannesburg uit en jy is by die Mieliepop venue, een van die mooiste venues vir ‘n music festival wat ek al gesien het. Gelukkig vir jou het ek so twee kaartjies om weg te gee, vir jou en ‘n buddy. Ons sal nou kom by hou jy die kaartjies kan wen. Ek gaan die jaar my eerste Mieliepop bywoon van 1 to 3 November.

Mieliepop Festival 2013

Mieliepop – defnitief die mooiste festival wat SA het

Die jaar se line up by Mieliepop is propvol great artists: MEN WITHOUT HATS, RIDERS FROM THE STORM, SHAWN PHILLIPS, ALBERT FROST, GREG GEORGIADES AND MICHAEL LESAR, SCICOUSTIC, VALIANT SWART, RADIO KALAHARI ORKES, NAMING JAMES, G-FORCE, SOME GROW YOUNG, AIDAN MARTIN, ANDRA, SHOTGUN TORI, DIE SEE, CRYSTAL PARK, MRS B, THE DECEMBER STREETS, SMOKING MOJOS, NAKHANE TOURE, PANGEA, KINKY ROBOT, RED HAND BLUES BAND, DJ LEGEND en AUM.

Daar gaan dus geen tekort wees aan goeie tunes by die jaar se Mieliepop nie. As jy dus die kaartjies vir jou en ‘n buddie wil wen moet jy ‘n comment los onder die post met die naam van jou gunsteling van die bands wat daar bo is in die line up, met ‘n song van die band ook. Soos bv. Albert Frost – “Devils and gods” sou my keuse gewees het. Maklik genoeg. Maak net seker jy gebruik ‘n regte e-mail adres, sodat ons jou kaartjies vir jou kan stuur. Jy het tot Vrydag 27 September om in te skryf.

Vir meer info of as jy kaartjies wil koop, gaan loer gerus na www.mieliepop.com of die Mieliepop Facebook page.

You may also like...

22 Responses

  1. Donovan says:

    MEN WITHOUT HATS – “Safety Dance” Fokken awesome song! You can dance if you wanna, Ek will graag dans!!

  2. Danielle says:

    Mieliepop is ‘n gem van ‘n festival! Sooo mooi daar! Ek wil heavy graag kaartjies wen. Ek’s ‘n Roberts fan so my band keuse is Radio Kalahari Orkes, en my fav track is Kaptein. Net so.

  3. sylvia says:

    Die See – “Oond gestowe”

  4. Waldemar says:

    Radio Kalahari Orkes – “Blaas jou Vuvuzela” Awesome music video en Jack Parow bly maar net die gevaalikste . . . HOS

  5. D says:

    Naming James – Goathouse…
    Om eerlik te wees.. ek weet nie hoekom ek dit like nie, die song het net n epic vibe. laat my dink aan random legendary kuier

  6. Elizabeth says:

    Radio Kalahari Orkes – Staan My By My Bra. Want dis wat ons mos maar eintlik moet doen. Dankie en so vir die geleentheid. Goeie page. *nog bietjie gat lek* ok daarsy Stix. Koebaai. Haha

  7. gert says:

    Albert Frost – Devils And Gods en as ek nog n tune van die bra moet kies sal dit die cover wees wat hy gedoen het van Led Zeppelin – Black Dog.

    Die bra is net befok goed en eintlik is al sy music poes cool.

  8. Stephan says:

    Mrs. B – Devil In You. Awesome band and great down-to-earth people! Their shows are always energetic, fun, and rocking!!

  9. Dewald says:

    Mrs. B – Your Girlfriend. Pedro & Mrs B is legend !!!

  10. derik beyers says:

    Valiant Swart – Liefde in die Subberbs , Het Valiant saam my broer begin luister, bring altyd goeie herriniringe terug .

  11. Elmarie Bester says:

    Scicoustic – Dance
    As ek hulle hoor wil ek net gat skud !!!!!!

  12. Alta van Wyk says:

    Scicoustic – “Assassin”

  13. Kaptein Biggy Turbo says:

    Scicoustic se Assassin! Beste song ooit china!

  14. Da Vish says:

    NAKHANE TOURE – “Christopher” / Die bra live gesien by Oppi, wat ‘n great tune!

  15. GeorgieBoy says:

    Valiant Swart – “Die meeste mense is maar lekker Zef”

  16. Dwayne says:

    MEN WITHOUT HATS, RIDERS FROM THE STORM, SHAWN PHILLIPS, ALBERT FROST, GREG GEORGIADES AND MICHAEL LESAR, SCICOUSTIC, VALIANT SWART, RADIO KALAHARI ORKES, NAMING JAMES, G-FORCE, SOME GROW YOUNG, AIDAN MARTIN, ANDRA, SHOTGUN TORI, DIE SEE, CRYSTAL PARK, MRS B, THE DECEMBER STREETS, SMOKING MOJOS, NAKHANE TOURE, PANGEA, KINKY ROBOT, RED HAND BLUES BAND, DJ LEGEND

  17. Ruan Stix Fourie says:

    @Dwyane: Iets sê vir my Dwyane het nie gelees hoe om in te skyf nie.

  18. Dwayne says:

    Men Without Hats – Pop Goes The World
    RIDERS FROM THE STORM – Sultans of Swing (Dire Straits tribute)
    Shawn Phillips Top Songs – Lost Horizon
    ALBERT FROST – PARCHMENT SONG
    GREG GEORGIADES AND MICHAEL LESAR – Your Name On A Grain
    SciCoustic – Mirrors
    Valiant Swart – Mama Blues
    Radio Kalahari Orkes – My Bru
    Naming James – Whiskey & Gin
    G-FORCE – POW WOW
    SOME GROW YOUNG – Waitin’ for the weed
    Aidan Martin – Tired of the City
    Andra – Inevitabil va fi bine
    SHOTGUN TORI – Sweet Weather
    DIE SEE – Oond Gestowe
    CRYSTAL PARK – DON’T GO AWAY
    Mrs. B – Everyone is gay
    December Streets – Thief
    Smoke MoJo – Its better then Jail
    Nakhane Toure – In The Dark Room
    PANGEA – Badillac
    Kinky Robot Lover of Life
    Redhand Blues band – Fever
    DJ LEGEND – HELLOWEEN MIX
    AUM Meditation for deepest relaxation

  19. Regardt says:

    Shotgun Tori – Sweet Weather

  20. Milize Swanepoel says:

    ALBERT FROST – PARCHMENT SONG !! What a legend !! @ruan stix fourie Ag help ‘n arm student uit toooooeeee :)) #dyingtogo

  21. -dNo- Bambino says:

    Red Hand Blues Band – Satisfied

  22. GeorgieBoy says:

    Haha, ek LOVE Dwayne se comeback!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *