Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Justin Bieber kom nog so ‘n stukkie uit die kas

Ek is seker almal van julle het al gehoor van die klein lesbian meisietjie met die naam Justin Bieber. Ja die outjie met die 20cm piel, maar die piel is in sy hol en behoort aan Usher. Soos julle ook sekerlik weet is klein Justin gay, nee regtig hy het dit nog net nie besef nie. Jirre kyk net na die goed wat hy doen en jy sal verstaan wat ek sê.

Eerstens: Kyk na die musiek wat hy maak. Geen man kan musiek maak soos dit en opstaan in die oggend en dink hy is ‘n man nie. Nee so ou staan op en wens dat hy ‘n vagina gehad het. Eintlik, nou dat ek daaraan dink: As jy van Justin Bieber se musiek hou staan jy seker ook elke ogeend op en wens jy het ‘n doos gehad en dus weet jy presies deur wat die klein lesbian gaan. Ja jy weet wie jy is.

Tweedens: Die klein lesbian het onlangs sy eie nail polish reeks uitgebring. Ja jy het reg gelees, nail polish. Die een is ‘n grote want soos ons almal weet, mans en vrouens, dra net meisies nail polish. Ek kan net sien hoe die klein lesbian saam met al sy klein lesbian maatjies in hulle nagkleertjies sit en mekaar se naels verf. En met name soos One Less Lonely Girl (lavender), Me + Blue (donker blou) en OMB! (helder rooi) is ek seker dit gaan fabulous lyk doll!

Nou kom die klein naai met nog ‘n shocker. Ja sodra jy gedink het dit is nie moontlik vir die klein fag om nog ‘n klein treetjie te vat tot vol size queen sonder om op sy gesig neer te poes as hy uit die kas bliksim nie, doen hy dit weer. Justin “I’m super thanks for asking” Bieber het nou sy eie parfuum uitgebring. Ek weet jy dink nou, dis nie so erg nie, dit is sekerlik een van daardie “For Men” parfume. Jy dink verkeerd. Dit is ‘n pafuum vir meisies. Asof dit nie erg genoeg is nie, die parfuum se naam is Someday. Ek dink die naam is heeltemal van pas want soos ons almal weet sê Justin gereeld: “Someday I will have a lesbian lover.” en “Someday I will have a vagina.” en “Someday I will stop lying to myself and the stream of little girls and gay men that like my music.”

Ek wil net weereens dankie se aan Kanada en Usher dat hulle geboorte gegee het aan die stuk gemors, drek, mors van suurstof kont wat ons almal ken as Justin Bieber. Julle het verseker ons almal se lewens vir die volgende 15 jaar versuur. 15 jaar? Ja 15 jaar voor Justin Bieber, as ons lucky is, heroin ontdek en al sy geld daarop blaas en dan begin kopkoue in ‘n alley uit deel saam met Lindsay Lohan vir nog dope geld.

UPDATE: Nuwe nuus oor die Lesbain:

Blykbaar het Justin nou ‘n nuwe probleem, anders as dat geen slim mense van hom hou nie. Fans van Justin steel heeltyd sy onderklere. Justin het nou belsuit om die probleem te voorkom gaan hy al sy onderklere eerder brand na hy dit net een keer gedra het. Kom ons hoop hy het nog die onderklere aan as hy dit begin brand.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *