Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Dubstep

Turkey Dubstep 0

Turkey Dubstep

Dubstep is nie vir almal nie. Dit raak al hoe meer die gat van grappe op die internet. Van die grappe is baie snaaks en van hulle is simpel. Of jy nou van Dubstep...

Ysterperde en Dubstep – Video 0

Ysterperde en Dubstep – Video

Jorian Ponomareff vat bike ry na die next level. Check bietjie die video waar die blaar ry asof hy die tikpyp geslaan het. Plus die video se backtrack is ‘n Flux Pavilion remix van...

Neon lig dansers 1

Neon lig dansers

Hier by gevaaalik.com hou ons van mense wat like van dans. Niks is beter as ‘n teel smelt of ‘n tekkie verwoes nie. Dan gooi jy nog iets neon in die mix soos met...

Cypress Hill ft. Rusko – Roll it, Light it 1

Cypress Hill ft. Rusko – Roll it, Light it

“Insane in the Brain”, “(Rock) Superstar” en “How I could Just Kill a Man” is die bekendste van Cypress Hill se musiek. Hulle hou ook vir die afgelope paar jaar die “Smokeout Festival” saam...

Skrillex – Bangarang 1

Skrillex – Bangarang

Ja ek weet. Jy like nie fokken dubstep nie. Ek like nie Kurt Darren nie, begin jou eie website en dan kan jy daarop sit wat JY wil. Hier by gevaaalik.com like ons die...

Call of Duty Dubstep 1

Call of Duty Dubstep

Wat doen jy as jy heavy baie Call of Duty speel, heeltyd na dubstep luister en te veel tyd op jou hande het? Maklik, jy kombineer die twee. Deur klanke wat uit die game...

Dubstep Vrydag Party Song 0

Dubstep Vrydag Party Song

Jis Jis sport fans, Lekker kommin manier om te groet, ek weet, maar dis lekker om kommin te wees op ‘n Vrydag. Die week is verby en dis tyd om te party. Ek sien...

Stoute Boudjies 2

Stoute Boudjies

Dubstep is die nuwe rave. Of so hoor ek. Vandat ek by Oppikoppi my bene af gedans het voor die Dubstep stage (ek was baie dronk, gerook en ander goed) moet ek erken dat...