Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wen RAMFest 2012 kaartjies

Al jou tjommies het RAMFest kaartjies. Jy is fokken jaloers want jy is ‘n armgat en kan nie ‘n kaartjie bekostig nie. Wel jou luck het sopas bietjie verander. gevaaalik.com het een Johannesburg kaartjie om weg te gee en ook een Kaapstad kaartjie om weg te gee.

Watse awesome bands kan jy alles by RAMFest sien in 2012?

RED HEART MAIN STAGE
22h30: INFECTED MUSHROOM (Israel)
20h30: IN FLAMES (swe)
19h15: THE NARROW
18h15: PESTROY
17h00: AWOLNATION (USA)
15h30: FOKOFPOLISIEKAR
14h30: CHROMIUM
13h30: SHADOWCLUB
12h30: NEWTOWN KNIFE GANG

OLMECA ELECTRONIC STAGE
20h00: DOUBLE ADAPTER
18h00: NETSKY dj Set Ft. MC Darrison (Belgium & UK)
17h00: NISKERONE
16h00: RUDEONE
15h00: TASHA BAXTER
14h00: DEEZIAK
13h00: BENSON
12h00: CUTKEYLOW
11h00: AMBUSH

Dit is net vir Johannesburg. As jy wil sien wat jy kan sien in Kaapstad volg die link: RAMFest CT

Al wat jy moet doen om in te skryf is te comment op die post en sรช wat jy sal gee om die kaartjies te wen. Snaakste/mees kreatiefste comment wen. Sรช ook net in die comment of jy ‘n kaartjie vir JHB of CT se RAMFest wil hรช. Maklik nรช? Slaan dus jou kaartjie op gevaaalik.com los en ons spaar jou R350.

Jy moet natuurlik bo 18 wees om die kaartjie te wen. Kompetisie sluit Woensdag en ons sal die wenner op die week se Stoute Boudjies announce. Like ons op Facebook en volg ons op Twitter vir die nuutste updates.

Edit: Hierdie kompitisie is gesluit. Die wenners is klaar gekies. As jy die moeite gedoen het om die hele ding te lees sou jy seker dit al geweet het. Dit gaan nie help om meer te comment nie. Die kaartjies is klaar weg gegee.

You may also like...

32 Responses

  1. Tamarin McLaren says:

    Hello gevaaalik team! Om die RAMfest JHB kaartjie te wen sal ek “Gevaaalik.com” op my boud tattoo! Ek belowe!

  2. Surien Uys says:

    Me and all my female friends will go to RAMfest in the nude if only I could get a ticket!!! Wel ek weet nie of hulle so keen gaan wees nie, maar ek sal!

  3. Surien Uys says:

    And carry balloons and have gevaaalik.con written all over me

  4. Stix says:

    Hahaha. Ok cool. Laat weet net vir watter RAMFest jy die kaartjies soek. CT of JHB?

  5. Surien Uys says:

    JHB please!!!!

  6. Dewald Burzynski says:

    Haai!

    Ek sal ‘n Julius Malema vermomming dra en dans soos Zuma! ๐Ÿ™‚

    CT asb!!!

  7. Claire Reston says:

    Ek sal vir Surien Uys drank koop en vir haar ‘pom-pom’s’ laat maak as sy die kaartjies (JHB) kry – sal ook oorweeg om saam haar rond te loop (met my klere aan). Maar as sy nie wen nie, loop ek nooit weer saam haar nie, nerens nie! ๐Ÿ™‚

  8. Surien Uys says:

    If I do not win, I will come park in front of the gates and braai Claire Reston’s dog and hand out hand out dog meat sandwiches to all the festival goers

  9. Claire Reston says:

    F@kkit!! :O

  10. Bernard Rebel Bester says:

    Ek sal namens @gevaaalik.com heeldag foto’s neem en tweet. Ek soos ‘n tipe promotion boy wees.
    Jhb.

  11. jean-pierre cornelius says:

    Ay gent, no crazy reppin ideas, just wondering if yall mofos can’t hook a brotha up, todays my bday, I’d really appreciate it gents! Awii

  12. ajad van wyk says:

    Dis tyd vir n jhb party!!
    Please let me be the lucky one,
    I got soul!!

  13. Elizabeth says:

    Vir ‘n Ramfest ctn ticket sal ek ”wys tiete!” op my kar spray paint.

  14. Ek sal all my hare afskeer en die Ramfest 2012 Logo agter op my kop tattoo, met die line-up op my rug en in plaas van “a day of thunder” sal die lesing wees “ek is gevaarlik.com” – vir n R350 JHB Ramfest kaartjie… en dan heelvoor mosh sodat almal kan wonder wie gevaarlik.com is en dan gevaarlik.com besoek.

  15. of well gevaaAlik.com

  16. johann says:

    ons sal n stoute boudjie lam vir die ram gee.

  17. Van al die comments op die page kan julle 10 goed kies wat ek moet doen vir een van daai kaartjies.

  18. ri0tb0y says:

    danger//gevaar//ingozi Ramfest is back in town and for the JHB tickets I would die. But that would defeat the purpose. Unless reincarnation is an option. That would leave only one thing…the simple task of entering this competition.

  19. Ducky says:

    I will declare my undying and everlasting bromance for Anders in front of everyone at the JHB fest! w0000t \m/

  20. Joe says:

    Nee fok dit, mens soek obviously nie met Surien Uys kak nie. Wat ook al gebeur, rus haar uit met ‘n knipmes en stuur haar asseblief na ‘n Justin Bieber-konsert toe.

  21. Jean-Pierre says:

    Ek het reeds kaartjies, maar het ‘n paar “metal” buddies wat ek graag wil saam vat. As ek twee kaartjies vir hulle kan kry sal ek hulle oorreed om kaal te strip. Hulle “junk” te cover en op hulle skryf: “Thanx gevaaalik.com” en “Ramfest 2012”, ‘n foto neem en dit vir julle mail.

  22. Chani Hamman says:

    I would make a giant mushroom and sailboat float and walk round the whole day with it in support of “Sail” Awolnation and obviously infected mushroom…I will also walk down william nicol with my friends with these floats to Ramfest gates in Jhb!!

  23. Nico Stone says:

    Vir kaartjies vir Ramfest CPT, sal ek vir julle my meisie se hondtjie gee. Sy het nog nie die hond gekry nie, maar ek sal dit later vir haar gee vir Valentyns dag.

    As ek die kaartjies wen, gee ek vir julle halfde van die hond. Sy kan besluit watter halfde sy wil hou.

  24. Martin Myburgh says:

    Vir ‘n RamFest JHB kaartjie sal ek twee bottels Jagermeister – wat ek in die Gevaaalik Benaai Rugby Raai SuperBru Pool gaan wen – by die festival in sneak. Een sal skelm vir my wees, maar die ander bottel sal uitgedeel word vir groepies mooi dames. In ruil vir ‘n foto, natuurlik. Dink net aan ‘n RamFest Edition van Stoute Boudjies en/of Vrydag Bederf… Mens doen snaakse dinge voor ‘n iPhone vir ‘n shot of drie Jager-goodness, die “gevaaalike” swart drankie. C’mon, ek hou van RamFest en almal hou van boobs en boude.

  25. I might just not go to my own bachelors for a ticket?

  26. Chay Cook says:

    – ek sal jou n BAIE gevaaalik koek bak. Dan sal ek twee baie SEXY strippers kry, om dit te aflewe by julle. Ek sal “Stoute Boudjies” op hul boude skryf. Net vir julle. Ja!

    As ek wen sal ek n ‘Gevaaalik tiete’ hemp dra RAMfest toe!

    Kaapstad asb!

  27. Diggler says:

    Is djulle n klomp pouste of bouste
    ek is so arm en bly net in woude
    ramfest ramfest
    slaag ek die test!

  28. Ant says:

    Ek sal pis in die bek van elkeen wat ingeskryf het. Terwyl ek histeries skreelag. Dit sal alles opgeneem word in 5fps stop motion met Ecuador as backtrack. Once.

  29. Johann says:

    Joburg asseblief

  30. Melissa Nel says:

    Is it a sin to write in English on this website? :p I have nothing against Afrikaans (promise:p) just not very good at it, & that wouldn’t make for a cool comment ๐Ÿ™‚

    When i asked my friend what she would do for a RAMfest ticket she said she would shave her head. & THAT is why i didn’t tell her a competition because if she won she would do it & i don’t think she will have the bald look going for her ๐Ÿ˜›

    So.. what would [I] give for this RAMfest ticket.. well definitely not my hair but i will give my body & soul to [gevaaalik.com] for the night. Your ultimate walking advertisement. I can guarantee at LEAST 100 more people will know about you, and lets leave it at that shall we? ๐Ÿ˜‰

    I know you guys have an extra ticket hiding there somewhere && i also know that extra advertising wont do anyone any harm ๐Ÿ™‚ i mean thats what its all about isnt it? (& also having a bald friend – ONE LOVE ;))

    sponsor this poor child

    ๐Ÿ˜€

  31. Melissa Nel says:

    **Is it a sin to write in English on this website? :p I have nothing against Afrikaans (promise:p) just not very good at it, & that wouldn’t make for a cool comment ๐Ÿ™‚

    When i asked my friend what she would do for a RAMfest ticket she said she would shave her head. & THAT is why i didn’t tell her a competition because if she won she would do it & i don’t think she will have the bald look going for her ๐Ÿ˜›

    So.. what would [I] give for this RAMfest ticket.. well definitely not my hair but i will give my body & soul to [gevaaalik.com] for the night. Your ultimate walking advertisement. I can guarantee at LEAST 100 more people will know about you, and lets leave it at that shall we? ๐Ÿ˜‰

    I know you guys have an extra ticket hiding there somewhere && i also know that additional advertising wont do anyone any harm i mean thats what its all about is not it? (& Also having a bald friend – ONE LOVE )

    Sponsor this poor child

  32. Stix says:

    Dankie vir die entry Melissa. Ongelukkig is jy omtrent ‘n week laat vir die kompitisie. Wenners is laas week Woensdag al aangekondig.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *