Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Game of Thrones Season 4 – Trailer 2

Game of Thrones: Die TV reeks gebaseer op ‘n reeks fantasy novels met drake, seks, swaarde, bloed, seks, female nudity, wraak, haat, seks, midgets, hoere, geweld, wyn drink en het ek genoem seks? Ja Game of Thrones season 4 tref TV skerms en ‘n torrent site naby jou in April van die jaar. Dit is die series wat talle aanhangers gekry het oor die laaste paar jaar. Met goeie rede, dit is awesome.

White walker Game of Thrones Season 4 Trailer 2

Asof dit nie erg genoeg is dat ons nog 48 dae moet wag vir Game of Thrones season 4 om te begin nie, het HBO besluit om ons bietjie verder te tart met ‘n tweede trailer vir season 4. Ek gaan jou nie nog langer ophou nie, kyk die trailer hier onder. Gaan die die season wees van die white walkers?

You may also like...

3 Responses

  1. pisgesig says:

    Ek kyk nie die storie nie, maar ek wonder : hoe gewild sou dit gewees het sonder die seks?

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Sex sells. Maar daar was sex in The Sopranos ook, en in Californication. Dit is niks nuut nie. Game of Thrones sou ‘n sukses gewees het sonder die sex ook, want daar is talle ander aspekte van die show wat ongelooflik cool is.

  1. March 11, 2014

    […] Hier is hy, die nuutste trailer oor die nuutste reeks van Game of Thrones. Net in geval jy vergeet het, Game of Thrones se nuwe reeks begin op 6 April 2014. Nog net een keer: Game of fucking donderse Thrones. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *