Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tool – Hush

Gister luister ek die WTF Podcast van Marc Maron, ek luister dit nie gewoonlik nie maar ek het spesifiek die een geluister oor Maynard James Keena van Tool geinterview word. Dit is ‘n goeie interview want Maynard James Keenan is ‘n moeilike neut om te kraak, veral as dit by Tool of sy persoonlike lewe kom. Maar Mynard ken duidelik vir Marc en dus is hy bietjie meer oop.

Tool Hush

Een deel wat vir my uitgestaan het is waar Maynard verduidelik dat hy oorspronklik nie in ‘n band wou wees nie oor hy net bereid was om deel te wees van ‘n band as hulle dit ernstig gaan opneem en regtig daaraan werk. Verder verduidelik hy dat Tool se eerste album, Opiate, basies net was om ‘n punt te bewys en om ander “bands” te wys hoe dit gedoen word. Job well done sal ek sê.

Hier is Tool se eerste single “Hush” wat gaan oor censorship en political correctness, twee goed wat ek self fokken haat.

You may also like...

1 Response

  1. March 17, 2015

    […] gunsteling band, Tool, het 9 jaar laas 'n nuwe album uitgebring. Een van die groot redes hiervoor is omdat hulle in 'n […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *