Tagged: Queens of the Stone Age

Freedom Run – Kyuss 0

Freedom Run – Kyuss

Ek love hierdie band. Kyuss het begin in die Arizona desert, waar daar nie regtig veel is om te doen anders as meth en vrek van die hitte nie. Toe begin Josh Homme (Queens...

Roky Erickson – Two Headed Dog 3

Roky Erickson – Two Headed Dog

Ek het ‘n groot liefde vir psychedelic rock. Tool is my gunsteling band in die heelal en Queens of the Stone Age volg kort op hul hakke. Die is altwee bands wat sekerlik beinvloed...

Pearl Jam, QOTSA, Soundgarden en Off! lede vorm supergroup 2

Pearl Jam, QOTSA, Soundgarden en Off! lede vorm supergroup

There was just an instant chemistry and a really creative and open situation where everybody’s passing around the guitar and throwing in ideas. I sort of felt like I was in the grunge Beatles....

Smooth Sailing – Queens of the Stone Age 2

Smooth Sailing – Queens of the Stone Age

Ek het verseker al van hierdie aande gehad, nie net een nie. Die een wat vreeslik uitstaan (omdat ek so min kan onthou) is toe ek een oggend langs die Themes rivier wakker geword...

Stoker – Fox in a Hole review 1

Stoker – Fox in a Hole review

Februarie maand het ek ‘n draai gaan maak in die Kaap. Een van die dae wat ek daar onder was het ek bietjie na Kill City Blues toe gegaan. Na ek al die ander...

Josh Homme, Trent Reznor, Dave Grohl en Lindsey Buckingham vat saam die stage by 2014 Grammy Awards 0

Josh Homme, Trent Reznor, Dave Grohl en Lindsey Buckingham vat saam die stage by 2014 Grammy Awards

Trent Reznor (Nine Inch Nails, How to Destroy Angels), Josh Homme (Queens of the Stone Age, Kyuss), Dave Grohl (Foo Fighters, Norvana) en spesiale gas Lindsey Buckingham (Fleetwood Mac) gaan die closing performance doen...

Guitar Sound – Josh Homme 0

Guitar Sound – Josh Homme

Ja, ek is op die Josh Homme trein vandag. Wat kan ek sê? Ek is ‘n fan. Dit is ok as jy nie is nie, dit gaan niks verander aan my lewe nie. Wat...

Kyuss – El Rodeo 3

Kyuss – El Rodeo

Kyuss is die band waar Josh Homme van Queens of the Stone Age begin het om sy sound te ontwikkel. Al het Kuyss opgebreek in 1995 is hulle vandag nog vir my ‘n awesome...

Queens of the Stone Age – Precious and Grace 0

Queens of the Stone Age – Precious and Grace

Queens of the Stone Age is nie sommer net een van my favourite bands nie, ek noem hulle een van my favourites vir ‘n rede. Hulle het nog nooit ‘n kak album gemaak nie....

Queens of the Stone Age – The Vampyre of Time and Memory 4

Queens of the Stone Age – The Vampyre of Time and Memory

Ek weet baie mense wat die site daagliks besoek doen dit defnitief nie oor hulle die musiek wat ek hier op gevaaalik.com post waardeer nie. Vandag stel ek voor dat jy die video ‘n...