Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

MK Awards 2012

Die nominations vir die MK Awards 2012 is uit. MK awards is die music awards waaroor mense moet omgee, unlike ander awards (hoes, SAMAs) word daar vir die MK awards gestem deur die mense wat die musiek luister, die albums koop en na die shows toe gaan. Die wenners word nie deur ‘n spul suurgat critics gekies wat net kwaad is vir die wêreld oor hulle dit nie groot gemaak het as musos nie.

Hierdie jaar is daar 11 katogorieë. Kom ons break it down:

  • Best Video

Jack Parow – Tussen Stasies
Locnville – Stars Above You
Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckman– Modus Operandi
Spoek Mathambo – Control
Winterstasie – Los My

  • Best Newcomer

Bittereinder – Ware Verhaal
Shadowclub – Guns n Money
Moses Metro Man – Huigelaar
The Greame Watkins Project – Music Affair
Mr Cat & The Jackal – The Devil Always Wants To Dance

  • Best Group

Van Coke Kartel – Ondier Kom
Shadowclub – Good Morning Killer
Zebra & Giraffe – Undo These Lies
Die Heuwels Fantasties – Buitenste Ruim
Bittereinder ft. Tim Beumers – Slechte Mensen
aKING – Catch Alight

  • Best International Hit

Mumford & Sons – Little Lion Man
Adele – Rolling In The Deep
LMFAO – Party Rock Anthem
Maroon 5 – Moves Like Jagger
Foo Fighters – Walk

  • Best SFX/ Animation

aKING – Catch Alight
Goldfish – We Come Together
Mr. Cat & The Jackal – Bad Man Comin
Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckman– Modus Operandi
Van Coke Kartel – Ondier Kom

  • Best Rock

Knave – Hollow Chamber
Van Coke Kartel – Vir Almal
Taxi Violence – Head Or Tails
Shadowclub – Guns n Money
Dead Alphabet – Eat You Alive

  • Best Indie

Ashtray Electric ft. Gazelle – Release
Yesterday’s Pupil – Too Tired To Disco
Dance, You’re On Fire – Boxes Of Tigers
The LA Els – Soulkiller
Wrestlerish – Bodies Of Water

  • Best Hipster

Fulka – Dancing In Our Darkest Days
Holiday Murray – Jirrey
Fire Through The Window – Lonely Hearts
Jack Parow – Byelville
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man

  • Best Dance

PH Fat – The Big Five
Gazelle ft. Teba – Chic Afrique
Goodluck – Hop On Hop Off
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man
Jax Panik – Get Up

  • Best Radio Hit

Kovsie FM – aKING / Catch Alight
Puk FM – Moses Metro Man / Huigelaar
Jacaranda FM – Elvis Blue / Lighthouse
MFM – Jax Panik / Dinosaur
Tuks FM – KONGOS / I’m Only Joking

Die beste word vir laaste gelos. Best Live Act. Hier kies die mense die nominees. Want wie weet beter van Beste Live Act as die mense wat na die shows gaan kyk? Jy kan jou vote cast deur die MK Facebook page te like en jou vote daar te gooi. Jy kan selfs ‘n nuwe karretjie wen as jy jou vote vir hierdie category gaan gooi.

Ek verstaan nie lekker die Best Hipster category nie. Dit is seker net ek. Dankie fokken tog hulle het nie meer die Best Afrikaans Pop-kategorie nie.  Dit was nou vir jou ‘n spul kak.

Hierdie jaar se keuses is moeilik. Met Shadowclub, Van Coke Kartel, Kongos, Bittereinder, Taxi Violence, Foo Fighters en vele meer wat genominate is, is dit soms moeilik om jou vote te cast. Voting is oop en jy kan nou stem deur mktv.co.za, deur die MK Facebook page of deur MXit se MK bot, wat dit ook al beteken. Ek ken nie MXit nie en verstaan ook nie MXit-taal nie. Vir wie gaan jy vote? Waarvoor wag jy? Gaan vote, jou naai.

You may also like...

2 Responses

  1. Henno Kruger says:

    Stix, ek weet rerig nie vir wie om te stem die fokken jaar nie, competition is moerse tight (tighter as a non-existent Hollandse tier) – Maar ek hoop Bittereinder, Shadowclub en Van Coke Kartel doen fokken goed die jaar, ons check maar

  2. Stix says:

    Yeah man. Dit is fokken moeilik. Maar ek het my votes gegooi, al was dit maar moeilik die jaar. Ek hou ook duim vas vir Van Coke Kartel, Bittereinder, Shadowclub, Taxiviolence en so paar ander. It’s looking good.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *