Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

AC/DC – Back in Black

AC/DC se “Back in Black” het seker een van die mees ikonieste opening guitar riffs in die wêreld. Die album Back in Black het in 1980 uitgekom en die album was ligjare voor sy tyd. Iron Man het toe natuurlik ook baie gehelp om die AC/DC song nog meer populer te maak net so paar jaar terug.

ACDC new

As daar een manier is om jouself great te laat voel is dit as jy die opening guitar riff van die song hoor. Back in Black is ‘n ongelooflike goeie album en behoort deel te wees van enige ernstige rock musiek collection. Kom ons skop sommer die Vrydag af met die een.

You may also like...

2 Responses

  1. July 2, 2013

    […] weer my lewe vier met 'n joint of 20. Anyway, hier is The Badpiper besig om "Thunderstruck" van AC/DC te speel. Dit is awesome. Sien julle by my […]

  2. October 29, 2013

    […] en in New Zeeland het hulle in 2011 die rekord gebreek vir "highest selling tour" en het vir AC/DC en U2 verbygevat. Nou kom die Nitro Circus Live team Suid-Afrika toe. 40 van die wêreld se beste […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *