Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Trivium – Strife

Trivium - Strife

Trivium het nog ‘n song van hulle nuwe album Vengeance Falls vrygestel vir ons om na te luister. “Strife” is die tweede song wat hulle beskikbaar maak nadat hulle die album opener “Brave This Storm” beskikbaar gemaak het vir download vanaf Trivium.org. Die opening van “Strife” is awesome, maar oorspronklik was ek bietjie teleurgesteld toe die vocals in kom.

Die song het gegroei op my though, ek het hom nou al ‘n paar keer vandag geluister. Ek verkies nogsteeds Trivium van Ascendancy se dae, dit was vir my die beste album en ook die album met die vocals wat ek die meeste van gehou het. Jy kan Vengeance Falls 15 Oktober koop. Wat dink julle van “Strife”?

You may also like...

1 Response

  1. RocketLou says:

    Glad nie bad metal nie, al heelwat slegter al gehoor 3.5 uit 5

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *