Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lui-lekker Stoute Boudjies

Ek dink dit is veilig om te sê dat gevaaalik.com se gereëlde besoekers nie ‘n vrees het vir Stoute Boudjies nie. Dat die Stoute Boudjies julle nie laat angstig voel nie. Jy is net hier vir iets mooi om na te kyk vir 5 minute. Weg van watookal jy maak asof jy doen deur die dag. As die Stoute Boudjies jou ongemaklik maak op enige manier: Jammer bra/dame, jy het die verkeerde link geclick. No harm done. Dit is ok as jy nie hier wil wees of Stoute Boudjies wil sien nie. No hard feelings. Kay?

As jy Stoute Boudjies like, dan is daar ‘n goeie kans dat jy ook elke Vrydag die gevaaalik Nuusbrief sal wil kry sodat jy kan sien wat alles op gevaaalik.com was vir die week en net die links click vir die goed waarin jy belangstel.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 af vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

Jy kan ook lees oor hoe ek my vlug gemis het en meer, as jy wil. Loer net hier.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *