Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gehoor skree ‘Fuck Nickelback’ by Stone Sour optrede

Julle ontou so paar weke gelede toe Chad Kroeger gesê het Corey Taylor kan nie goeie musiek skryf nie? Ai, ons het darem so lekker gelag vir hom.

Onlangs doen Corey Taylor saam met Stone Sour toe ‘n optrede in Chicago by ‘n fees met die Chicago Open Air. Die gehoor het op ‘n stadium begin om “Fuck Nickelback” te skree oor en oor en oor, soos ‘n kreut. Corey Taylor het net daaroor gelag. Check maar die video hier onder.

https://youtu.be/ZkWLJCpzV9Y

So bietjie sepie drama in die Amerikaanse rock-musiek scene. Wanneer ons verby die drama, dan doen Corey Taylor wat hy die beste doen: Maak goeie musiek.

In die video speel Corey een van Stone Sour se “hits”, most likely omdat dit op die set list was, maar miskien ook net om te wys dat hy al sy eie hit of twee gehelp skryf het in die verlede. Watookal die rede op die ou einde van die dag is, “Brother” bly ‘n baie cool song.

Indien jy nie geweet het nie, Stone Sour se nuwe album, Hydrograd, is al beskikbaar sedert 30 Junie.

You may also like...

3 Responses

  1. Yup says:

    Alweer net so die story by NME gaan gesteel! as ek oor fokken stone sour wil weet sou ek hulle official page gaan like!
    kort nie n fokken know-it-all wat berugte net so steel en dan oor vertaal afrikaans toe nie!
    ons almal verstaan engels stix jou nat naai!
    en asb…ons almal weet dit kom – los maar jou treur chester bennington storie!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Yup: Eintlik het ek dit eerste gelees op Blabbermouth.net. Dit nou nadat Google dit vir my gewys het op my foon: “You’ve shown interest in Stone Sour” op Google Now. Ek het toe dieselfde storie op Metal Injection en Loudwire gesien. Ek lees ook graag Pitchfork.com. Ek lees wel nie NME nie, want NME is vir wannabe brit-pop indie teenyboppers.

    Snaaks hoe mense min of meer dieselfde informasie kry van verskillende website af, huh?

    Miskien as jy nie so niksseggende vasgehakde plaatspeler was nie, dan sou jy die konsep kon verstaan. Ongelukkig lyk dit vir my jy kan nie iets meer meer kompleks as asemhaal en ander vertel hoe kak hulle is hanteer nie. Ek het gaan kyk na die NME artikel waaroor jy so grens soos ‘n girl wat vermoed haar ou cheat op haar. Ek lees seker die sepie reference mis. Right, ek dink ek hoor jou ma roep. Sy wil jou seker borsvoed voor jy werk toe gaan. Toe-toe, moet nie laat sy wag nie.

  3. shazz says:

    “Right, ek dink ek hoor jou ma roep. Sy wil jou seker borsvoed voor jy werk toe gaan. Toe-toe, moet nie laat sy wag nie.” – hahahahahhahahahahahhahahahahahhahahhahahahahhahahhahahahahhahaha!!!!!!!!!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *