Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kim Kardashian skei, ons gee om, NOT

Na 72 dae van getroud wees het Kim Kardashian besluit om van haar man te skei. “I think when you know so deep in your heart that you just have to listen to your intuition, and follow your heart,” het Kardasian gesê op ‘n ontbytprogram in Australië. Ek dink sy volg eerder haar beursie as haar hart.

Kim is in Australië saam met haar broer (of is dit nou suster, kan nooit regtig uitmaak nie), Khloe, om ‘n nuwe reeks handsakke te bemark. Kim wil nog geld maak met die handsakke. Na Kim die regte vir haar troue aan People Magazine en E! Entertainment verkoop het vir ‘n bedrag van $17.5 miljoen, het sy verseker nog geld nodig. Die huwelik wat vir 72 dae gehou het, het vir Kim dan so net bo die $10 000 per uur in die sak gebring.Wie kan haar blameer dat sy aanhou om haar sakke vol te maak met die geld van onnosel mense. Kim die talentlose kont gaan binnekort so fokken vet hol hê dat niemand haar meer gaan wil betaal om enigiets te doen nie. Behalwe om weg te fok.

Toe sy gevra is om die issue van haar skeisaak bietjie meer direk te beantwoord, het sy eenvoudig gesê: “I think that’s all I’m really going to say about the situation right now, and just kind of focus on why we’re here in Australia.”

Die ding is dit lyk vreeslik baie asof die hele troue net ‘n scheem was om ‘n kakhuis vol geld te maak. Terwyl Kim reken “I married for love”, reken almal wat bietjie brains het anders. “Anyone that would get married for a TV show – it’s just, you know, ridiculous,” grens Kim, “and it’s just sad that I even have to defend that.”

Hou net in gedagte dat hierdie die teef is wat famous geword het na ‘n sex tape van haar en een van haar ex-boyfriends op die internet verskyn het. In ieder geval sal ek nie ‘n foto van haar op gevaaalik.com sit nie, want ons het standaarde om te onderhou. As jy ‘n foto van haar wil sien, hier is vir jou ‘n foto.

You may also like...

7 Responses

  1. February 22, 2013

    […] is hartseer dat die leemte wat gelos word deur ons gemaklike leefstyl nou gevul word met kak soos The Kardashians en Jersey Shore. Oor ons eie lewens ons op 'n vlak verveel wat ons nie regtig meer verstaan nie, […]

  2. March 25, 2013

    […] 2013 MK Awards het gekom en gegaan vinniger as een van Kim Kardashian se verhoudings. Die awards is uitgedeel en overall het die wat moes wen, gewen. Die aand het, soos […]

  3. May 13, 2013

    […] dat Kanye West 'n poes is nie. As jy een rede soek hoekom hy 'n mors van suurstof is: Hy het vir Kim Kardashian pregnant gemaak. Wanneer het die wêreld so vertraag geraak dat ons twee van die mees talentlose […]

  4. July 29, 2013

    […] soos Kim Kardashian wat famous is vir geen rede anders as sy kan piel suig […]

  5. July 3, 2014

    […] kan commit sonder dat daar enige nagevolge sal wees, wat sal jy doen? My antwoord was Kanye West en Kim Kardashian vermoor. Ek staan […]

  6. April 2, 2015

    […] in Checkers. Die tipe "life equipments" wat jy vir jou dogtertjie gee as jy wil hêsy moet soos Kim Kardashian […]

  7. April 28, 2015

    […] kan nie wag om te sien hoe Kim Kardasian, Justin Bieber, Nicki Minaj en vele meer garbage people vrek nie. Ek soek bloed, ek soek geweld en […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *