Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Celebrity Deathmatch is oppad terug

Almal praat tans oor Floyd Mayweather en Manny Pacquiao se komende boksgeveg. Dit gaan mean wees. Floyd Mayweather is die beste, en Manny Pacquioa het die beste kans om hom te wen. Maar daar lê moontlik nog so paar interesante fights in ons toekoms, al gaan die fights claymation fights wees Celebrity Deathmatch style.

Ja, MTV het ‘n nuwe episode van Celebrity Deathmatch bestel en as ding goed gaan mag die reeks dalk weer ‘n comeback maak.

Celebrity Deathmatch

Celebrity Deathmatch is twee van my gunsteling goed in een: Donker comedy en dagdroom oor walglike manier hoe celebrities tot hulle einde sal kom. In celebrity Death Match word twee of meer celebrities teen in ‘n bokskruit gegooi en die een wat nie vrek nie wen. Maklik.

Ek kan nie wag om te sien hoe Kim Kardasian, Justin Bieber, Nicki Minaj en vele meer garbage people vrek nie. Ek soek bloed, ek soek geweld en soek doie celebrities, alles in claymation.

Watter onnosel celebrities wil jy sien hul gate sien in Celebrity Deathmatch? Hier is Kid Rock vs. Eminem. Laat weet ons wie jy sal kies in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *