Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kanye West loop in ‘n paal vas

Dit is geen geheim dat Kanye West ‘n poes is nie. As jy een rede soek hoekom hy ‘n mors van suurstof is: Hy het vir Kim Kardashian pregnant gemaak. Wanneer het die wêreld so vertraag geraak dat ons twee van die mees talentlose mense op aarde laat voortplant? Dan was daar natuurlik ook die hele “Imma let you finish” ding met Taylor Swift.*

Kanye West

Gelukkig draai die wiel altyd en as jy ‘n doos is met ander mense sal jy kry wat na jou kant toe kom. Hierdie is nie naastenby die brunt van wat Kanye moet kry nie, maar dit is ‘n goeie begin. So lekker lag terwyl jy kyk hoe Kanye West in ‘n signboard vas loop.

Ek is nie ‘n fan van Taylor Swift se musiek nie, maar ek sal ook nie ‘n doos daaroor wees nie.

You may also like...

3 Responses

  1. RoKa says:

    HAHA! En nogal ‘n “Wrong Way” sign ook!

  2. RocketLou says:

    Weet nie hoekom die fotograaf so apologeties is nie, dis nie hy wat gemaak het dat die poepol in die paal vasloop nie!

  3. Shaun says:

    Whahaha poephol! Daar kak die laaste werkende breinsel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *