Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Yskoue bier en Vrydag Bederf

Is jy een van die mense wat gelukkig genoeg is om te kan ontspan die naweek? Dan stel ek voor jy gryp ‘n yskoue bier uit die yskas, nooi miskien so paar vriende oor, steek die vuurtjie aan en dan sit jy en dink oor alles waarvoor jy dankbaar kan wees terwyl jy ‘n sluk vat van jou yskoue bier.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *