Rooiwyn en Ribs maak Stoute Boudjies laat

Die Stoute Boudjies was veronderstel om gisteraand te verskyn op jou skerm. Toe besluit iemand om te verjaar en die rooiwyn en ribs het gekeer dat die Stoute Boudjies dit kon maak tot op julle skerms. My bad, ek is vreeslik jammer. Darem kan jou Donderdag nou so bietjie Stoute Boudjies aksie kry!

Geniet die week se Stoute Boudjies.

P.S. Dankie aan almal wat foto’s instuur. As jy jou foto wil instuur kan jy dit na gevaaalikdotcom@gmail.com stuur, of Tweet, of Facebook Boodskap, whatever die beste vir jou werk.

Stoute Boudjies 20160824 (2)

Stoute Boudjies 20160824 (3)

Stoute Boudjies 20160824 (4)

Stoute Boudjies 20160824 (5)

Wat sal jy maak met R11 000 ‘n jaar ekstra? Ek stel voor jy gaan hou ‘n eksta vakansie!

Wat sal jy maak met R11 000 ekstra 'n jaar

Stoute Boudjies 20160824 (6)

Stoute Boudjies 20160824 (7)

Stoute Boudjies 20160824 (8)

Stoute Boudjies 20160824 (9)

Stoute Boudjies 20160824 (10)

Stoute Boudjies 20160824

Stoute Boudjies 20160824

Stoute Boudjies 20160824

You may also like...

2 Responses

  1. Vannhh says:

    Fok, enige iemand anders ook ewekskielik n craving vir haasvleis? 😀

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Hahahahahaha

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *