Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jess Greenberg: Highway to Hell – AC/DC cover

Jess Greenberg ACDC Highway to Hell

Maandag is altyd rof, so mens kort soms so bietjie hulp om ‘n smile op jou gesig te kry. Jess Greenberg sit altyd ‘n smile op my gevreet. Sy was al voorheen op gevaaalik.com. Daar is net iets van ‘n gevaaalike dame wat kan sig en guitar speel wat my bly maak. In hierdie video cover Jess AC/DC se “Highway to Hell”. As ek nog nie op die highway to hell was nie dan sou Jess Greenberg die perfekte dame gewees het om my te tempt na die dark side. Sien julle daar, I guess. So kyk die video hier onder en laat die Maandag blues stadig van jou af smelt terwyl jy dit kyk. Wat dink julle van Jess Greenberg?

You may also like...

5 Responses

  1. Roftie says:

    Baie mooi! Maar dit was al so ‘n maand terug op Watkykjy ook.

  2. pisgesig says:

    As sy nie hot was nie, het niemand van hierdie video geweet nie

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Roftie: As ek Watkykjy besoek het elke dag dan sou ek dit seker geweet het en dit nogsteeds op gevaaalik.com gesit het.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Hoe hot sy is het verseker iets met die saak te doen, ek stem.

  1. January 9, 2014

    […] hier om die sexy terug in Bon Jovi te sit. Jess was al van te vore op gevaaalik.com, en jy kan dit hier sien. Wat kan ek sê, ek is 'n fan van haar boobs covers en die een het my nostalgies laat voel oor […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *