Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Chuck Norris vs video games

As jy die image hier onder op ons Facebook fan page gesien het dan sal jy bly wees om te weet daar is ‘n video wat saam met die image gaan. Chuck Norris vs. Angry Birds die video. As jy nie die image gesien het nie dan kan jy dit nou sien en dan die video ook sommer kyk. Plus dan kan jy sommer die video kyk van hoe Chuk Norris Super Mario ook speel. Enjoy.

You may also like...

1 Response

  1. March 22, 2012

    […] Norris vs Pac Man 'n Rukkie terug het ek vir julle gewys hoe Chuck Norris vir Angry Birds en Super Mario 'n ding of twee leer van hoe jy games speel. Chuck is terug en die keer het hy vir Pac Man in […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *