Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Man of Steel – Trailer van nuwe Superman

Ek was nie ‘n fan van die nuwe Superman nie. Ek kan nie regtig my vinger plaas op die rede hoekom ek nie daarvan gehou het nie. Kevin Spacey is ‘n great actor maar hy was net nie vir my believable as Lex Luthor nie. Dit mag dalk net die ou comic book fan in my wees wat voel dat Lex Luthor veronderstel is om ‘n groot intimiderende ou te wees.

Superman - Man of Steel

Anyway, genoeg oor my inner geek. Hier is die nuwe trailer vir die Man of Steel. Daar is hoop vir Man of Steel, meestal oor Christopher Nolan (die director van die laaste drie awesome Batman flieks) een van die producers is. So terwyl ek die trailer gekyky het dink ek by myself: “Bliksem! Dit sal ongelooflik wees om te kan vlieg.” Is dit wat mens moet dink as jy ‘n Superman trailer kyk? Laat weet my in die comments.

You may also like...

3 Responses

  1. Andrew says:

    Jy tik soos jou gat. Het jy ooit die deel gelees voor jy dit gepost het?

  2. Stix says:

    Watter deel? Of bedoel jy die hele stuk? Maak nie saak nie, soos jy kan sien maak almal foute of tik nie altyd goed reg nie. Solank jy verstaan wat iemand probeer sê, dan is alles ok.

  3. pisgesig says:

    Ek sal ook graag wil weet wat fout is daar – ek sien niks…grammar\typo nazi

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *