Vrydag Bederf vir Vrydag die 13de
Wat sê jy? Jy het nie vanoggend ons nuusbrief gekry nie? Seker omdat jy nog nie opgeteken het om die volle gevaaalik.com opsomming te kry in jou inbox elke Vrydag oggend nie. Goeie nuus in jou inbox as jy hier click.
Wat gaan jy maak die naweek? ‘n Lekker braai saam met jou vriende? ‘n Hiking trip? Miskien gaan jy hike? Watookal jy doen moet nie op jou gat sit en laat jou lewe jou verby gaan nie.
Watookal jy doen, geniet die Vrydag Bederf.
Luister ons nuwe gevaaalik.comedy Podcast episode, die een wat ons op 4/20 record het: #67 – Die 420 Episode
Laci Kay Somers is een van ons voorstelle vir Instagram accounts wat jy moet volg: Dinstagram – gevaaalike dames
1 Response
[…] Vrydag Bederf en die Stoute Boudjies help ook met […]