Voel goed oor Stoute Boudjies

Ek kyk nou net Anthony Bourdain: Parts Unknown, op Netflix en ek het drie dinge geleer: 1) Suid-Afrika is die hemel in vergelyking met die Congo, dinge kan erger wees. 2) Ek sit op my bank en doen die Stoute Boudjies, gemaklik. Dinge kon verseker erger wees. 3) Anthoney Bourdain is ‘n bad ass motherfucker.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20160203 (2)

Stoute Boudjies 20160203 (3)

Stoute Boudjies 20160203 (4)

Gevaaalik.com Podcast #57 - Sibling Rivalry

Nuwe podcast episode waar die storie van die broer wat uitgeslaan is met ‘n rubber-hammer vertel word. Luister hier: #57 – Sibling Rivalry

Stoute Boudjies 20160203 (5)

Stoute Boudjies 20160203 (6)

Stoute Boudjies 20160203 (7)

Stoute Boudjies 20160203 (8)

Stoute Boudjies 20160203 (9)

Stoute Boudjies 20160203 (10)

Stoute Boudjies 20160203

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *