Tagged: Bittereinder

Bittereinder – Kulkuns feat. Chris Chameleon 0

Bittereinder – Kulkuns feat. Chris Chameleon

Bittereinder is stadig maar seker besig om ‘n merk in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf te los. Hulle Marmite (Either you love it or you hate it) musiek vind duidelik aanklank by ‘n groot gehoor...

Bittereinder – Die Slagting feat. Tim Beumers 0

Bittereinder – Die Slagting feat. Tim Beumers

Dit is van die begin af vir my duidelik gewees dat Bittereinder een van daardie bands is wat jy of van hou, of jy hou nie van hulle nie. Vir my is Bittereinder nogaltyd...

Road to Strab “Voodoo Beach” Party by Arcade Empire 0

Road to Strab “Voodoo Beach” Party by Arcade Empire

Om op te warm vir STRAB hou Arcade Empire die “Voodoo Beach” party en as ek so kyk na die line-up gaan dit ‘n party wees om nie te mis nie. En soos altyd...

Die MK Pendoring After Party 2

Die MK Pendoring After Party

Die Pendoring awards se afterparty vind plaas by The Assembly in Kaapstad. Jack Parow en Bittereinder gaan die live entertainment wees vir die aand. R30 kry jou in by die deur of as jy...

0

Sing ‘it downloads: Minder as 3 uur oor

Stix het so amper ‘n maand gelede ‘n post gedoen oor Sanlam en LitNet se liriekekompetisie Sing ‘it. Die nege wenners se lirieke is getoonset en opgeneem deur nege Suid-Afrikaanse acts, en is beskikbaar...

Bittereinder – Slechte Mensen 0

Bittereinder – Slechte Mensen

Yes. Bittereinder se nuwe musiek video is hier. Dit was vandag ooral op Facebook en Twitter. Dit is een van Bittereinder se beste live songs in my opinie en die video is ook befok....

Bittereinder genomineer vir twee Tempo Awards 0

Bittereinder genomineer vir twee Tempo Awards

Yes yes people. Ek was toe Vrydagaand by die Bittereinder show by Arcade Empire. Dit was befok. Nou vir so bietjie goeie nuus oor Bittereinder. Die ouens is genomineer in twee catogories vir die...

Vrydag Events 0

Vrydag Events

Vanaand is weer ‘n aand om te party. Ek het dit dus goed gedink om julle in kennis te stel van twee events wat vanaand gebeur. As jy in Pretoria of Johannesburg is moet...

Bittereinder se album launch. 0

Bittereinder se album launch.

Yes yes mensies. Vir die van julle wat al die Afrikaans rap groep Bittereinder ken het ek befokte nuus. Vir die wat nog nie Bittereinder ken nie word fokken wakker. In elkgeval hier is...

Hotste band in PTA…Bittereinder 1

Hotste band in PTA…Bittereinder

Check die manne van Bittereinder se mal promo video! Fokkit eks nou so opgepsych ek smelt sommer al my kantoor se teels. Wie sou nou dink dat wit afrikaanse rap so goed kan wees....

Bittereinder. PTA kan ook rap. 1

Bittereinder. PTA kan ook rap.

Al wat ek geweet het van Bittereinder voor ek hulle musiek gaan opspoor het was dat Peach van Pletzen in die groep is. Peach het op Van Coke Kartel se laaste album, Skop, Skiet...