Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Mitchie Brusco maak ‘n Big Air 1080 by XGames

Selfs Tony Hawk (regs) kon dit nie glo nie

Selfs Tony Hawk (links) kon dit nie glo nie

Mitchie Brusco is ‘n professionele skateboarder en hy is net 15 jaar oud. Dit is niks nuut nie, daar was al baie jong pro skateboarders. Wat Miychie nou ‘n paar tree voor sy peers sit is die feit dat hy gister die eerste 1080 geland het by die Barcelona XGames. Dit maak Mitchie Brusco nou die eerste persoon ooit om ‘n 1080 te land by die XGames. Onthou dat Tony Hawk se een groot claim to fame was dat hy die eerste 900 geland het. Well done Mitchie, jy is ‘n fokken champ.

Dankie aan @clownpooop wat hierdie onder my aandag gebring het.

You may also like...

3 Responses

  1. 5krApn3l says:

    Mal Mal Mal!!!

    PS Tony Hawk is links… 🙂

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @5krApn3l: Thanks bra, partykeer verbaas my eie onnoselheid my.

  3. 5krApn3l says:

    No worries Stix.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *